Mossel Bay Advertiser

Punt kondig hul hoofleiers aan

-

Hoërskool Punt se hoofleiers vir 2021 is bekend gestel.

Die onderhoofm­eisie is Eileen Swanepoel en die onderhoofs­eun,

Stefan Coetzer. Die hoofmeisie is Lucia Pauw en die hoofseun, Rian Celliers.

Die 2021-leiers vir die koshuis,

Huis Pepler is ook aangekondi­g. Hulle is koshuis-hoofmeisie Lindy de Wet en koshuis-hoofseun Stefan Coetzer.

 ??  ?? Die koshuis-prefekte is (agter) Nqobani Nzima, Waldo Oudshoorn, Stefan Coetzer, Ray Smal, (voor) Douwleen Conradie, Carlene Muller, Lindy de Wet en Sharnel Makufa.
Die koshuis-prefekte is (agter) Nqobani Nzima, Waldo Oudshoorn, Stefan Coetzer, Ray Smal, (voor) Douwleen Conradie, Carlene Muller, Lindy de Wet en Sharnel Makufa.
 ??  ?? Stefan Coetzer en Lindy de Wet.
Stefan Coetzer en Lindy de Wet.
 ??  ?? Stefan Coetzer en Eileen Swanepoel.
Stefan Coetzer en Eileen Swanepoel.
 ??  ?? Lucia Pauw en Rian Celliers
Lucia Pauw en Rian Celliers

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa