Mossel Bay Advertiser

2020 se klubkampio­ene

-

Jerry van der Mescht en sy seun, Jerry (junior) word hierdie jaar gekroon as die 2020 klubkampio­ene van die Mosselbaai Diaz All Flight-duiweklub. Dié pa-en-seunkombin­asie het vanjaar vanaf die eerste wedvlug gewys dat hulle baie moeilik geklop gaan word.

Tom en Louise Swart behaal die tweede plek op die punteleer met Alfie Ladson in die derde plek. Junior lid, Kiara Nel eindig in die vierde plek gevolg deur N&H Binedell in die vyfde plek.

Die klub het hierdie jaar uit 13 deelnemend­e lede bestaan met die seisoen wat vanjaar tydens die Covid-19 gebaseer was op strawwe kompetisie.

 ??  ?? Jerry (junior) van der Mescht en sy pa Jerry is Mosselbaai Diaz All Flight-duiweklub se 2020 klubkampio­ene.
Jerry (junior) van der Mescht en sy pa Jerry is Mosselbaai Diaz All Flight-duiweklub se 2020 klubkampio­ene.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa