Mossel Bay Advertiser

Laerskool Park hou gholfdag

-

Laerskool Park bied op Saterdag, | 12 Desember vanaf 13:00 ‘n gholfdag by die Pinnacle Point-gholfbaan aan.

Die doel van die gholfdag is om fondse ter stuiwing van die skool se fondse in te samel. Laerskool Park se missie is onder meer om te alle tye die beste opvoeding en geleenthei­d vir die jeug te bied en te skep.

Die formaat van die kompetisie is beterbal, stableford en scramble drive. Bespreking­s kan gedoen word by golfbookin­gs@pinnaclepo­intestates. co.za of 044 606 5322.

"Kom en geniet die dag saam ons, daar is baie lekker pryse ook te wen."

 ??  ?? “Spectacula­r becomes more fun.”
“Spectacula­r becomes more fun.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa