Mossel Bay Advertiser

Kairos Senior Sekondêre skool

-

REDENAARS: Tiffany Februarie, graad 12-leerder het tydens die 2020 provinsial­e besigheids­tudiesaanl­ynvasvra (redenaars)-kompetisie 72% behaal wat haar onder die 30 bestes in die provinsie geplaas het.

Sy was deel van die EdenSentra­al Karoodistr­ikspan. Sy het met die goeie uitslae derdebeste in die streek gevaar. Februarie is die dogter van “mister” Thysie Februarie, die vakonderwy­ser en haar grootste mentor.

 ??  ?? Tiffany Februarie
Tiffany Februarie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa