Mossel Bay Advertiser

Vriendelik­e mense by Tuinroete Agri

- Tevrede kliënt, Mosselbaai:

Ek koop gereeld by Tuinroete Agri op Mosselbaai en het nog nooit enige van hulle werkers gesien wat nie lus lyk om te werk nie.

Almal is altyd vriendelik en behulpsaam, maar twee van hulle waarmee ek gereeld te doen kry wie se kliëntedie­ns beslis noemenswaa­rdig is, is die van Ewanda

Duitser en Morné van Rensburg.

Waar jy ookal vir Morné in Agri raakloop, hy lag altyd en sal sonder versuim met enige navrae behulpsaam wees.

Ewanda op haar beurt daar agter die kasregiste­r is ook altyd vriendelik en behulpsaam. Nadat sy jou gehelp het loop ‘n mens sommer met ‘n lus vir die res van die dag daaruit.

• Briewe verteenwoo­rdig die menings van die betrokke skrywers en nie dié van die Mossel Bay Advertiser en Suid-Kaap Forum nie. Letters express the opinions of the writers and not that of the Mossel Bay Advertiser and Suid-Kaap Forum or their publishers.

• Ons behou die reg voor om briewe te redigeer of nie te publiseer nie. We reserve the right to edit or omit content.

• Lasterlike briewe sal nie gepublisee­r word nie. Defamatory letters will not be published.

• Geen briewe langer as 400 woorde sal geplaas word nie sonder spesiale toestemmin­g van die redakteur. Letters more than 400 words will not be published without special permission from the editor.

• Briewe deur dieselfde skrywer word tot een per maand beperk. Letters from any one author are limited to one per month.

• 'n Skuilnaam mag gebruik word, mits die skrywer hy/sy naam, volle woonadres, telefoonno­mmer en handtekeni­ng verskaf. A pseudonym may be used, but all letters must include the writer's full names, address, signature and contact number.

• Briewe oor verbruiker­s- of diensklagt­es oor privaat individue of ondernemin­gs sal nie geplaas word nie. Letters concerning service or consumer complaints against private persons or enterprise­s will not be published.

• Alle briewe gemik op 'n spesifieke party sal eers na die betrokke party vir kommentaar gestuur word voordat hulle vir publikasie oorweeg word. All letters criticisin­g a specific organisati­on or party will be sent to that party for comment before being considered for publicatio­n.

 ??  ?? Mariska Visagie het hierdie foto op 14 April op die plaas Wydersrivi­er geneem net voor die son gesak het. Die plaas is tussen Albertinia en Herbertsda­le.
Mariska Visagie het hierdie foto op 14 April op die plaas Wydersrivi­er geneem net voor die son gesak het. Die plaas is tussen Albertinia en Herbertsda­le.
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa