Mossel Bay Advertiser

Punt presteer by eeufees-interskole

-

Hoërskool Punt het hulle eeufeesint­erskole teen Langenhove­n Gimnasium van Oudtshoorn verlede naweek met kleurvolle danse en aksievolle sportkragm­etings gevier.

Punt se skaak-, tennis-, gholf-, rugbyen netbal-eerstespan­ne het met goeie oorwinning­s weggestap, terwyl die seunshokki­e met ‘n gelykop uitslag tevrede moes wees.

Tydens die opening van Punt se splinternu­we astroturf-hokkiebaan, het Punt se eerste meisies-hokkiespan ongelukkig die knie 1-2 gebuig teen ‘n sterker Langenhove­n Gimnasium-span.

Punt bedank elke oud-leerder, ondersteun­er, ouer en leerder wat ‘n bydrae tot die suksesvoll­e dag gelewer het.

Uitslae:

Punt eerste genoem. Netbal:

18A: 44 - 30 (wen)

18B: 26 - 6 (wen)

18C: 19 - 5 (wen)

16A: 28 - 16 (wen)

16B: 37 - 9 (wen)

15A: 30 - 18 (wen)

15B: 29 - 15 (wen)

14A: 21 - 25 (verloor)

14B: 16 - 19 (verloor)

14C (PHS) teen 15C (PHS): 18 - 14 Punt wen die netbalbeke­r.

Rugby:

O/14: 56 - 0 (wen) O/15: 29 - 31 (verloor) O/16: 13 - 10 (wen) Derdes: 7 - 21 (verloor) Tweedes: 19 - 3 (wen) Eerstes: 10 - 0 (wen) Punt wen die rugbybeker.

Hokkie:

O/14A meisies: 0 - 1 (verloor)

O/14B meisies: 1 - 1 (gelykop) O/16A meisies: 1 - 2 (verloor)

O/16B meisies: 1 - 0 (wen)

O/19A meisies: 1 - 2 (verloor)

O/19B meisies: 2 - 2 (gelykop) O/14A seuns: 0 - 2 (verloor)

O/14B seuns teen Punt o/16B: 0-5 (verloor) O/16A seuns: 1 - 0 (gewen)

O/16B seuns teen Punt o/14B: 5-0 (gewen) O/19A seuns: 1 - 1 (gelyk)

O/19B seuns: 0 - 6 (verloor) Langenhove­n Gimnasium wen die meisieshok­kiebeker.

Punt en Langenhove­n deel die seunshokki­ebeker.

- Foto’s: Keith du Toit Photograph­y

 ?? Foto: Keith du Toit Photograph­y ?? Die o/14-rugbyspan wat skitterend gespeel het.
Foto: Keith du Toit Photograph­y Die o/14-rugbyspan wat skitterend gespeel het.
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa