DAMVLAKKE VIR DIE WEEK
Die afgelope week het meeste van die damme in die Mosselbaai-streek steeds gedaal ten spyte van reën wat intussen geval het. Net die Klipheuweldam en die Ernest Robertsondam het effens meer water ontvang.
Die stand van damme is soos volg:
12 September
Hartbeeskuildam - 6,07% Klipheuweldam - 16,37% Ernest Robertsondam - 99,45% Wolwedansdam - 89,15%
19 September
Hartbeeskuildam - 6,02% Klipheuweldam - 17,17% Ernest Robertsondam - 99,72% Wolwedansdam - 88,82%