Mossel Bay Advertiser

Konsert met ‘n verskil

- Alet Engelbrech­t

Die Mosselbaai Kunstevere­niging bied op Woensdag, 28 September, 'n Baroque With a Twist musiek-konsert aan by die Dias Museum in Mosselbaai. Die duo van die Hollandse vioolmeest­er, Tim Kliphuis en die bekende Suid-Afrikaanse pianis, Charl du Plessis, lewer 'n besonderse uitvoering wat barok, klassieke gunsteling­e en jazz insluit.

Bespreking­s vir die konsert is noodsaakli­k.

Kaartjies is R150 vir lede en R180 vir nielede. Deure open om 18:00 en die konsert begin om 19:00.

 ?? ?? Miss Blossom Hluma Bakument, first princess Jessica Landman (third from left), second princess Ankeh de Lange (left) and Miss Personalit­y, Tarren Lee Blaau (right).
Miss Blossom Hluma Bakument, first princess Jessica Landman (third from left), second princess Ankeh de Lange (left) and Miss Personalit­y, Tarren Lee Blaau (right).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa