Mossel Bay Advertiser

Punt leerders presteer

-

Twee leerders van Hoërskool Punt, Henco Swanepoel en Elfreyden Hermanus het tydens 'n sportbyeen­koms in Bredasdorp op Saterdag, 29 Oktober die skool se naam hoog gehou.

Henco het by drie agtereenvo­lgende byeenkomst­e 'n 1ste plek behaal en het boonop ook die rekord gebreek by elke byeenkoms in hamergooi vir seuns o/14.

Elfreyden het Saterdag 'n 1ste plek in verspring en hoogspring vir seuns o/17 behaal.

 ?? ??
 ?? ?? Die skool se sportbestu­urder mnr Chris Marais, Henco Swanepoel, Elfreyden Hermanus en die skoolhoof, mnr Adolf Gouws.
Die skool se sportbestu­urder mnr Chris Marais, Henco Swanepoel, Elfreyden Hermanus en die skoolhoof, mnr Adolf Gouws.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa