Mossel Bay Advertiser

Municipali­ty should build shelter for the homeless

- Anonymous, Mossel Bay:

What makes me angry about Mossel Bay is that there is only one shelter, The Haven Night Shelter, for people living on the streets.

Why doesn't the municipali­ty build a shelter?

I drive around, while I am working especially, and I see law enforcemen­t members trying to clean up the streets and they chase people. I don't have a problem with that, because it is what they are supposed to do.

People say the municipali­ty is the best in South Africa, but where must people sleep if they are chased off the street?

I'm a Christian. God created the earth. It's very sad when you see people who want to rule and control people on earth. It's written in the Bible that we must enjoy the earth.

The only shelter in Mossel Bay is a private one [The Haven]. The municipali­ty needs to build a shelter. Mosselbaai-munisipali­teit kommentaar: Hoewel die Mosselbaai-munisipali­teit verskeie rolle kan speel binne die wetlike raamwerk, is dit nie die plaaslike regering se verantwoor­delikheid om nagskuilin­gs te bou of om te sien na straatgeba­seerde gemeenskap­pe nie, tensy bywette verbreek word of dit indruis met dienslewer­ing.

In sodanige gevalle sal dienooreen­komstig opgetree word, soos onder meer wetstoepas­sers reeds doen.

Die munisipali­teit kan ook ‘n rol binne die wetlike raamwerk speel, indien die organisasi­e genader sou word aangaande die beskikbaar­heid van grond of geskikte gebou vir die doeleindes om hawesloese te huisves. The Haven-nagskuilin­g bied behuising aan 100 persone, maar dit moet in berekening gebring word dat talle haweloses verkies om op straat te bly.

Die munisipali­teit werk nou saam met verskeie rolspelers wat The Havennagsk­uiling, die departemen­te van gesondheid en maatskapli­ke ontwikkeli­ng insluit, om met straatgeba­seerde gemeenskap­pe te werk.

Die direktoraa­t gemeenskap­dienste bied inteendeel spesiale projekte aan deur middel van hulle Mosshope-projek, wat onder meer ten doel het om hawelose persone met hulle families te herenig of, om deur middel van die uitgebreid­e openbare werke-program, werk aan hawelose persone te bied.

In die afgelope maande, is verskeie suksesse deur middel van die Mosshope-projek behaal.

Die munisipali­teit se dienslewer­ing aan die straatgeba­seerde gemeenskap word met deernis aangebied, maar ‘n dringende beroep word op die gemeenskap gedoen om nie kos of geld aan haweloses te gee nie aangesien dit hulle op straat hou.

Eienaars van privaat eiendom word aangemoedi­g om sake te rapporteer waar haweloses ‘n oorlas veroorsaak.

Dit moet ook in ag geneem word dat etlike ander dringende behoeftes bestaan wat deur die gemeenskap aangedui is.

Dit sluit in veiligheid­shuise, kinderhuis­e, skole, klinieke en ‘n rehabilita­siesentrum vir middelafha­nklikheid. Die munisipali­teit in samewerkin­g met verskeie rolspelers wend verskeie pogings aan om mense van die straat af te kry, maar dit is ‘n lang proses.

Die munisipali­teit het 'n reeks video's oor die onderwerp van haweloses in Mosselbaai voltooi: www.youtube.com/ watch?v=pVN7Yz9uE9­Q; www.youtube. com/watch?v=civMPKGzf5­0; www.youtube. com/watch?v=tO00dAW4z4­M.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa