Mossel Bay Advertiser

Hartenbos Drawwers gee erkenning aan hul 2023 presteerde­rs

-

Hartenbos Drawwers Hardloopkl­ub het onlangs 'n funksie gehou waar hulle erkenning gegee het aan hul atlete wat in 2023 presteer het.

Die volgende atlete het almal toekenning­s ontvang:

Tydtoetse

Vir 15 of meer tydtoetse afgelê 1. Theunis Carstens (30 afgelê); 2. Janika Yzelle (23); 3. Ilze Viljoen (19); 4. JC le Clus (16).

Baan en veld

Mieke Coetzee - beste junior en algehele vroue atleet

Anika Beukes - beste senior vroue atleet Yolanda van Langelaar - beste vroue atleet 40+

Delmarie Henning - beste vroue atleet 60+

Les Stuart - beste mans atleet 80+ asook algeheel.

Landloop

Kirsten van Heerden - beste meisie, 8 jaar Jandri Snyders - beste junior vrou en beste landloop vrou algeheel

Helelen Janse van Rensburg - beste vrou, 40-49 jaar

Delmarie Henning - beste vrou, 60-69 jaar Ulrich van Hirtum - beste seun, 8 jaar JC le Clus - beste seun, 9 jaar

Sam Marx - beste man, 40-49 jaar en beste man algeheel.

Padwedloop 10km

Jandri Snyders - beste junior vrou as ook beste vrou algeheel

Jeandre de Swardt - beste senior vrou Aletta Elliot - beste vrou, 40 jaar

Alma Snyman - beste vrou, 50 jaar Monica Kriel - beste vrou, 60 jaar Bessie Badenhorst - beste vrou, 70 jaar Niel Kitching - beste senior man asook beste man algeheel

William Elliot - beste man, 40 jaar Dewald van Breda - beste man, 50 jaar Dawie Zwiegelaar - beste man, 60 jaar Gerold Whitaker - beste man, 70 jaar Les Stuart - beste man, 80 jaar.

Padwedloop 21.1km

Elsje Neething - beste senior vrou asook beste vrou algeheel

Annalize van der Westhuysen - beste vrou, 40 jaar

Bronwyn Macdonld - beste vrou, 50 jaar Christa Crous - beste vrou 60 jaar Gida de Swardt - beste senior man

Sam Marx - beste man, 40 jaar asook beste man algeheel

Gideon Adriaanse - beste man, 60 jaar Gerold Whitaker - beste man, 70 jaar.

Padwedloop 42,2km

Helena Jonker - beste senior vrou Rene van den Berg - beste vrou, 40 jaar asook beste vrou algeheel

Kleinjie van Schalkwyk - beste vrou, 50 jaar

Christa Crous - beste vrou, 60 jaar Gerhard Beeslaar - beste senior man Sam Marx - beste man, 40 jaar asook beste man algeheel

Dawie Zwiegelaar - beste man, 60 jaar Johan Lottering - beste man, 70 jaar

Two Oceans 56km

Dawie Zwiegelaar voltooi sy 35ste wedloop Rene van den Berg - vinnigste tyd vir 'n vrou

Gerhard Beeslaar - vinnigste tyd vir 'n man

Comrades

Gerhard Beeselaar - Springhaas by Comrades

Christo Pienaar - Skillie by Comrades

Meeste km afgelê in 2023

Linn Dreyer - vroue atleet Gerhard Beeslaar - mans atleet Besonderse prestasies by klub in 2023 Alta Beukes, Alta Gerber, Petro Nel, Jeanine Snyders en Louis Vorster

Klub persoon vir 2023

Petro Nel

Sportman en -vrou vir 2023

Sam Marx en Jandri Snyders.

 ?? ?? Hartenbos Drawwers se sportman en -vrou van die jaar, Sam Marx en Jandri Snyders. Links is Gida de Swardt (borg) en regs Wikus de Swardt (borg) wat die pryse aan hulle oorhandig het.
Hartenbos Drawwers se sportman en -vrou van die jaar, Sam Marx en Jandri Snyders. Links is Gida de Swardt (borg) en regs Wikus de Swardt (borg) wat die pryse aan hulle oorhandig het.
 ?? ?? Die klub se twee top padwedloop 21.1kmatlete, Sam Marx en Elsje Neething. Links is Andrew Botha (borg).
Die klub se twee top padwedloop 21.1kmatlete, Sam Marx en Elsje Neething. Links is Andrew Botha (borg).
 ?? ?? Les Stuart, beste baan- en veld-mansatleet 80+ asook algeheel wenner in die afdeling. Regs is Johan Viljoen (ondervoors­itter).
Les Stuart, beste baan- en veld-mansatleet 80+ asook algeheel wenner in die afdeling. Regs is Johan Viljoen (ondervoors­itter).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa