Mossel Bay Advertiser

Dr Nortjé daar vir vroulike behoeftes

-

Dr Lizelle Nortjé is vir die afgelope ses jaar 'n bekende spesialis op Mosselbaai vir Obstetrie en Ginekologi­e.

Ná 'n 18 maande hiatus, waartydens sy teruggetre­e het van Obstetrie weens 'n tekort aan persoonlik­e tyd waar sy ook ander projekte gepak het – onder andere 'n diploma in Medico-Legal - staan sy van 1 Junie af weer gereed om aan al u swangerska­p behoeftes te voorsien. Sy doen die terugkeer danksy die geweldige aanvraag van pasiënte vir haar dienste in dié verband.

Die toename in migrasie vanaf die binneland, sowel as die navraag van bekende pasiënte, het haar genoop om terug te keer en sy wil ook van dié geleenthei­d gebruik maak om die publiek te bedank vir hul volgehoue ondersteun­ing sedert 2018 toe sy die skuif na dié praktyk gedoen het.

“This has been an amazing journey so far. I not only want to thank the community, but, six years ago, I was fortunate to be headhunted by Life Bay View Hospital. So thank you to the hospital as well.

“Our area is developing so fast. I'm fortunate; some patients come from as far as Prieska, Beaufort West, GraaffRein­et and Hermanus.”

Al hierdie dinge sou egter nie moontlik gewees het sonder haar regterhand, Suster Claudette van Rensburg, nie. Sy verwys spottender­wys na haar as die minister van alle portefeulj­es en president van die praktyk, iets wat haar belangrike rol goed opsom.

“Sy is gebore en getoë op Mosselbaai, is 'n opgeleide kraamsuste­r en was voorheen betrokke by ander Ginekologi­ese praktyke en is alom bekend. Die nommer een kontakpers­oon, altyd bereid om te luister en afsprake te maak. Sy het net die vermoë om te sien watter pasiënte is in nood. Haar ervaring maak haar die mees betroubare persoon vir afsprake en administra­sie.”

Dr Nortjé highlights the importance of going to a Gynaecolog­ist.

“I became a Gynaecolog­ist firstly because, who can understand women better than another woman? And because I realised there is a pattern when it comes to women: they are never sick, they never have pain – not that they don’t experience these things, but they grin and bear them. They are never the top priority, because they are the caretaker of the whole family. It is stunning and even noble, but it is not right."

So, to answer the question, "Why go to a Gynaecolog­ist?" It is simply to confirm your health.

Statistics show the number one cause of death of women between the ages of 25 and 45 is cervical cancer, and that’s why you need to do a pap smear.

Haar fokus is met ander woorde op u algehele gesondheid. Wanneer ‘n pasiënt by die spreekkame­r kom vir hul afspraak word hul bloeddruk, suiker, en urine getoets. Sy spandeer ook ‘n groot gedeelte van die afspraak aan die pasiënt se geskiedeni­s – dit vat tyd. Vir haar om die pad verder te kan stap met haar pasiënte, moet sy weet hoe die pad voorheen gelyk het.

En dit is nie net vir vroue van ‘n sekere ouderdom nie, dit is vir alle fases van Vrouwees. Tiener, jong volwassene­s, swangerska­ppe, menopouse, en alles tussenin.

Wanneer menstruasi­e begin is byvoorbeel­d ‘n goeie tyd vir ‘n dogter om ‘n Ginekoloog te besoek. En sy benadruk die feit dat dit nie outomaties beteken so ‘n tiener gaan ‘n papsmeer kry nie, dit gaan ook oor inligting sodat hulle weet wat is normaal en wat is nie.

Van daar af beveel sy ook ‘n besoek aan met die aanvang van seksuele aktiwiteit­e. En verder is een maal per jaar vir ‘n papsmeer genoeg.

Dr Nortjé is ingeburger as deel van die gemeenskap. Haar beleid van Vroue Versorging in geheel was die boustene van haar moto: “Because I care.”

Kontak Dr Nortjé vir u volgende besoek: 044 007 0203

Dit is nie net vir vroue van ‘n sekere ouderdom nie, dit is vir alle fases van Vrouwees.

 ?? ?? Dr Lizelle Nortjé en Suster Claudette van Rensburg.
Dr Lizelle Nortjé en Suster Claudette van Rensburg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa