Top SA rug­by­span­ne op Oudts­hoorn in ak­sie

Oudtshoorn Courant - - SPORT - CHRIS­TO VER­MAAK

Vier van die land se voor­ste Su­perS­portreeks rug­by­span­ne sal hier­die Son­dag 20 Mei, dui­sen­de men­se na die B­ridg­ton sport­ter­rein lok, wan­neer hul­le op plaas­li­ke bo­dem in die Su­perS­port C­hal­len­ge sal kom­pe­teer.

In die hoof­wed­stryd speel die SWD A­ren­de om 15:00 teen die DHL We­s­te­li­ke Pro­vin­sie. Dié krag­me­ting sal om 13:00 met ‘n krag­me­ting tus­sen die Vo­da­com Blou Bul­le en Xe­rox Goue Leeus voor­af­ge­gaan word.

Die dag se rug­by­fees word af­ge­skop met Oudts­hoorn-rug­by­klub wat Prins Al­bert se Wil­ling He­arts om 10:30 aan­vat.

Al drie die wed­stry­de word di­rek op Su­perS­port ge­beeld­send en toe­gang is gra­tis.

Son­dag se Su­perS­port C­hal­len­ge is ‘n op­volg op ver­le­de jaar se suk­ses­vol­le DHL WP teen SWD A­ren­de en vier SWD P­re­mier li­ga span­ne krag­me­tings wat ook op die B­ridg­ton sport­ter­rein plaas­ge­vind het. On­ge­veer 18 000 toe­skou­ers het die sta­di­on en vel­de vol­ge­pak met dié uit­daag­reeks.

Die Su­perS­port C­hal­len­ge het ten doel om eer­ste­rang­se rug­by na die men­se te neem.

Hen­nie Baart­man het Dins­dag be­ves­tig dat Fran­cois Da­vids (ad­junk­pre­si­dent van SA Rug­by), Gra­ham A­bra­hams (Su­perS­port hoof- uit­voe­ren­de be­amp­te), as­ook die voor­ma­li­ge S­pring­bok en tans Su­perS­port kom­men­ta­tor, Ashwin Wil­lem­se, die dag se rug­by sal by­woon.

Die rug­by­fees word deur SARU, SWD A­ren­de, Oudts­hoorn-mu­ni­si­pa­li­teit en Su­perS­port aan­ge­bied.

In die hoof­wed­stryd sal die A­ren­de oor­ge­haal wees om te ver­goed vir die bloed­neus wat die Bo­land hom ver­le­de Sa­ter­dag ge­gee het, maar of hy oor ge­noeg skiet­goed in sy ar­se­naal be­skik om die WP te kel­der, sal ge­sien moet word. Dit sal ‘n groot po­ging verg om die S­treep­truie, selfs hier op eie bo­dem, te troef.

Fo­to: Hugo Re­de­ling­huys

Die A­ren­de-sen­ter, Mar­lou van Niekerk, kan saam met sy sen­ter­maat, Ty­ler Fis­her, in Son­dag se Su­pers­port-uit­daag­reeks op Oudts­hoorn ‘n an­ker­rol in die ag­ter­lyn teen die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie speel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.