DA wen Wyk 13

Oudtshoorn Courant - - NEWS - CHRISTO VER­MAAK

Die DA het wy­le raads­lid Pie­ter Lui­ters se va­kan­te se­tel in die Oudts­hoor­n­mu­ni­si­pa­le raad be­hou.

Met Woens­dag 30 Mei se tus­sen­ver­kie­sing in Wyk 13, het die DA 986 (50,59%) van die 1 949 ge­tel­de stem­me ge­wen. Die ANC het 864 (44,33%), die ACDP 77 (3,95%) en die EFF 22 (1,13%) stem­me ge­wen.

Die OVK het be­ves­tig dat 1 949 stem­me ge­tel is.

Mar­cel­lis T­hey­se sal ty­dens die vol­gen­de raads­ver­ga­de­ring as die DA se nu­we toe­voe­ging tot die re­ge­ren­de par­ty in­ge­sweer word.

Met die stem­lo­ka­le wat Woens­dag­aand om 21:00 ge­sluit het, is die stem­tel­ling reeds om 23:00 af­ge­han­del.

Mar­cel­lis T­hey­se

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.