Spring Ro­ses sterk op pad na uit­speel­ron­des

Oudtshoorn Courant - - SPORT -

Spring Ro­ses het die af­ge­lo­pe na­week hul kan­se ver­ste­wig om die uit­speel­ron­des te haal deur Oudts­hoorn-rug­by­klub met 18-8 te klop. Die rus­tyd­tel­ling was 13-0 in Ro­ses se guns.

Ro­ses het dit Sa­ter­dag eg­ter nie mak­lik ge­had nie. Hul­le moes al­les uit­haal om ‘n be­gees­ter­de Oudts­hoorn-span te klop. Die wed­stryd het by tye skit­te­ren­de hard­loop­rug­by op­ge­dis. Ro­ses het eer­ste bloed ge­ruik met ‘n drie deur die stut, Den­zil Be­le­lie. Hy is na ‘n

krag­lo­pie met ‘n paar ver­de­di­gers op sy rug in die hoe­kie oor na goeie spel deur Ro­ses. Dil­lan van Vuur­en het net voor rus­tyd Ro­ses se twee­de drie gaan druk.

Na rus­tyd het

Oudts­hoorn met ‘n drie en ‘n straf­skop te­rug ge­slaan.

Ro­ses se kap­tein, Mor­né Ba­sie, het eg­ter die wed­stryd vir Ro­ses met ‘n skit­te­ren­de drie ver­se­ël. Goeie ver­de­di­ging deur Oudts­hoorn het Ro­ses van ‘n bo­nus­punt­drie weer­hou. On­der die voor­spe­lers het Ba­sie, Be­le­lie, Urs­he­on Flink, El­ton Oost­hui­zen, Hein­rich Eras­mus en Ri­aan van Wyn­gaardt hul har­te

uit­ge­speel. Ag­ter­langs was

Se­drick E­sau, Do­me­nic S­mit, Con­roy Tie­mie en Je­re­my Ju­lies vir Ro­ses goud werd. D­rie­druk­kers vir Ro­ses was, Be­le­lie, Van Vuur­en en Ba­sie. Clau­de For­tuin het ‘n straf­skop by­ge­dra.

Ro­ses se B-span wat die eer­ste plek in die P­re­si­dent­li­ga be­klee het hul­le e­we­knieë van Oudts­hoorn met 34-20 ver­slaan.

Fo­to’s: E­be­ne­zer Ti­tus

Hein­rich Eras­mus (Spring Ro­ses) voer ‘n plet­ter­vat op C­lif­ton Claas­sen

uit.

Spring Ro­ses se Dy­lan van Vuur­en het die toe­skou­ers met ‘n paar prag­lo­pies ver­maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.