Pas­toor on­skul­dig op ver­krag­ting

Oudtshoorn Courant - - VOORBLAD - LIEZL VAN NIE­KERK

Een per­soon het moont­lik har­sing­skud­ding op­ge­doen na ‘n on­ge­luk Maan­dag­aand by die krui­sing van Lan­gen­ho­ven­weg en Bloem­straat.

Hier­die is een van die krui­sings wat groot kom­mer on­der in­wo­ners wek oor die aan­tal on­ge­luk­ke wat daar plaas­vind.

Die be­stuur­der van ‘n wit O­pel het op die to­neel aan die Oudts­hoorn Cou­rant ver­tel hy het van­uit Ge­or­ge se rig­ting in Lan­gen­ho­ven­weg ge­ry toe die an­der voer­tuig, ‘n blou Dat­sun, glo oor die stop­straat van Bloem­straat voor hom in­ry.

“Ek het rem ge­trap om be­tyds te pro­beer stop, maar ek het die kar op sy reg­ter ag­ter­kant ge­tref.

“My kar het ge­tol en die kar het heel­te­mal om­ge­draai.”

Die be­stuur­der van die O­pel het geen be­se­rings op­ge­doen nie.

Fo­to’s: Liezl van Nie­kerk

Die wit O­pel het in Lan­gen­ho­ven­weg ge­ry toe die Dat­sun met hom ge­bots het. IN­LAS: Die be­stuur­der van die Dat­sun het glo oor die stop­straat in Bloem­straat ge­ry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.