On­ge­luk­kig­heid oor vuil wa­ter

Oudtshoorn Courant - - VOORBLAD - HANNES VIS­SER

Vuil wa­ter waar­oor ver­skeie in­wo­ners die af­ge­lo­pe twee we­ke kla is moont­lik te wy­te aan ver­ou­der­de wa­ter­py­pe wat ge­reeld bars, sê die mu­ni­si­pa­li­teit. ‘n Na­vraag oor die toe­stand van wa­ter is aan die mu­ni­si­pa­li­teit ge­stuur na­dat in­wo­ners foto’s van vuil wa­ter aan die Oudts­hoorn Cou­rant ge­stuur het.

Die mu­ni­si­pa­le woord­voer­der, N­to­be­ko Mang­q­weng­q­we, het Maan­dag­mid­dag ge­sê die troe­bel wa­ter word deur ver­skeie fak­to­re ver­oor­saak. Vol­gens hom is die hoof­oor­saak van vuil wa­ter in som­mi­ge de­le van die dorp, py­pe wat ge­bars het en grond wat dan in die pyp­lei­dings be­land. Dit ver­oor­saak dat wa­ter mod­de­rig raak ten spy­te daar­van dat her­stel­de py­pe uit­ge­spoel word. “Na ge­breek­te py­pe her­stel is, word die pyp­ly­ne wel ge­spoel om die mod­de­rig­heid uit die stel­sel te pro­beer kry,” het hy ge­sê.

Een van die in­wo­ners wat ver­le­de week hul­le mis­noeë oor vuil wa­ter uit­ge­spreek het, is die be­stuur­der van ‘n gas­te­huis. Vol­gens haar is hul­le ra­de­loos met die kwa­li­teit van wa­ter wat uit kra­ne kom.

“Ons het nie meer wit bed­de­goed nie, selfs wa­ter wat twee keer deur ons fil­treer­stel­sel ge­gaan het, is nog bruin. Dit is ‘n groot ver­leent­heid om aan gas­te te ver­dui­de­lik dat ons wa­ter nie ge­skik is om te drink nie, en dan kan hul­le ook nie eens daar­in bad nie.”

Nog ‘n in­wo­ner het Son­dag foto’s van ‘n bad met bruin wa­ter aan die Oudts­hoorn

Cou­rant ge­stuur met die bood­skap, “Dit is hoe wa­ter lyk waar­in ons moet bad.”

Vol­gens Mang­q­weng­q­we is nog ‘n by­dra­en­de fak­tor die bie­tjie re­ën­wa­ter wat die af­ge­lo­pe tyd in die dam­me in­ge­loop het.

“Die wa­ter in die Rau­ben­hei­mer­dam is tans taam­lik troe­bel (bruin) en is as ge­volg van die lae vlak van die dam saam met ge­paard­gaan­de wind wat dan bran­ders ver­oor­saak en die af­ge­sak­te or­ga­nie­se ma­te­ri­aal weer in sus­pen­sie plaas.” Al­hoe­wel die wa­ter wat van­af die Rau­ben­hei­mer­dam kom geen E. co­li be­vat nie, word aan­be­veel dat wa­ter steeds ge­kook word voor ge­bruik, aan­ge­sien die troe­bel­heid ver­oor­saak dat chlo­ri­ne­ring van die wa­ter min­der ef­fek­tief is.

Vol­gens Mang­q­weng­q­we het die mu­ni­si­pa­li­teit reeds ‘n be­sig­heids­plan vir die moont­li­ke fi­nan­sie­ring van ‘n wa­ter­sui­we­rings­wer­ke vir Oudts­hoorn op­ge­stel en aan die Wes-Kaap­se de­par­te­ment van wa­ter­we­se en sa­ni­ta­sie ge­stuur.

Bad­wa­ter wat ‘n in­wo­ner in Oudts­hoorn-Noord Son­dag in­ge­tap het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.