B­ridg­ton wen Blan­co in na­el­byt­stryd

Oudtshoorn Courant - - SPORT -

B­ridg­ton-rug­by­klub het in ‘n SWD P­re­mier­liga­wed­stryd in Ge­or­ge vir Blan­co in ‘n na­el­byt­stryd met 28-23 ge­wen.

Brad­win Wa­nies (heel­ag­ter), An­rich Da­niels (reg­ter­vleu­el) en Al­ger­non Waarts (plaas­ver­van­ger), is vir die wen­span oor vir drieë.

Gi­no van Vuur­en (los­ska­kel), slaag met ‘n doel­skop en drie straf­doe­le. Wa­nies was suk­ses­vol met ‘n doel­skop.

B­ridg­ton se twee­de span het vir groot op­win­ding ge­sorg toe hul­le hul e­we­knie, Pro­gress, met 61-26 kleed­ka­mers toe ge­stuur het.

Kurt R­hoode (reg­ter­vleu­el), Le­va­no Nat­han (bin­ne­sen­ter), Autrigh Tie­mie (lin­ker­vleu­el), T­hi­ron S­tof­fels (los­ska­kel), En­vor Jack­son en G­re­go­ry A­gul­has (flan­ke), Ro­ma­no E­werts (slot) en plaas­ver­van­gers, Car­los Jan­sen en And­re Fie­lies het al­mal vir B­ridg­ton drieë gaan druk.

T­hi­ron S­tof­fels (los­ska­kel) slaag met 8 doel­skop­pe.

Blan­co se der­de span het B­ridg­ton met 16-13 ge­wen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.