In­wo­ners ruim ri­vier op

Oudtshoorn Courant - - NEWS - TISHA S­TEYN

So­wat 100 men­se het Woens­dag­og­gend die rom­mel langs die Grob­be­laars­ri­vier met gees­drif ge­ta­kel as deel van die in­ter­na­si­o­na­le Co­as­tal Cle­a­nup Cam­paign.

Die veld­tog, wat in Suid-A­fri­ka deur Plas­ti­cs SA ge­dryf word, is van­jaar deur Trap­suut­jies, ‘n be­wa­rings­on­der­ne­ming son­der wins­be­jag, ge­ko­ör­di­neer. Plas­ti­cs SA het bi­o­af­breek­ba­re plas­tiek­sak­ke, hand­skoe­ne en draad­hak­ke ver­skaf waar­mee men­se die rom­mel op die oe­wers en in die loop van die ri­vier by­me­kaar ge­maak het. Al die rom­mel wat op­ge­tel is, word aan­ge­te­ken. Die in­lig­ting word aan Plas­ti­cs SA ge­stuur vir in­slui­ting in ‘n na­si­o­na­le en la­ter ook in­ter­na­si­o­na­le ver­slag.

“Van­dag se be­wus­ma­king fo­kus op die Co­as­tal Cle­a­nup Cam­paign, daar­om werk ons hier langs die Grob­be­laars­ri­vier,” sê Jus­ti­ne E­sel van Ca­peNa­tu­re. “Ui­t­ein­de­lik loop al die stro­me en ri­vie­re in die see en be­soe­del ons o­se­a­ne.”

“Ons moet men­se be­wus maak en ver­tel wat rom­mel aan ons om­ge­wing doen,” be­aam haar span­maat C­har­mai­ne Mey­er. “Ons moet by die kin­ders be­gin om­dat hul­le mô­re se groot­men­se is,” al­dus E­sel. Nel­la­rie Koen en Ma­rie O­li­vier van Oudts­hoor­n­af­tree­oord, het ook hul kant ge­bring. “Die ri­vier is so ‘n mooi land­merk in ons dorp, en ons moet dit mooi­maak vir in­wo­ners en die baie toe­ris­te wat hier kom. Om skoon te maak dra by tot die be­wa­ring van die aar­de,” sê hul­le.

‘n Span vry­wil­li­gers van die St Lui­gi’s S­crosop­pi-sorg­sen­trum was ook daar. “By die sen­trum werk ons met kin­ders en ons leer vir hul­le om net­jies te wees en nie rom­mel te strooi nie,” sê Jo-An­ne Pock­pas, wat vol­tyds by die sen­trum be­trok­ke is. “As hul­le skoon leef, leef hul­le ge­sond.”

Die Klein Ka­roo Fonds, ei­e­naar van die Qu­eensin­ko­pie­sen­trum, is ver­teen­woor­dig deur Ed­ward Wil­ken­son, E­vert So­mer­set en Dan­vil­le Moos. Die Oudts­hoorn-mu­ni­si­pa­li­teit se werk­ne­mers het met hooi­vur­ke ge­help om rom­mel uit die ri­vier­loop na­der te hark so­dat die an­der dit kon op­tel en op­te­ken.

Werk­ne­mers van die Uit­ge­brei­de O­pen­ba­re Wer­ke Pro­gram (EPWP), AIFA (In­ter­na­ti­o­nal F­lig­ht Trai­ning A­ca­de­my) en leer­ders van die Oudts­hoorn Vaar­dig­heid­skool het ook deel­ge­neem aan die groot skoon­maak.

Kon­tak Ma­ri­li­ze Beer by 065 801 4810 of ma­ri­li­ze­beer@ y­a­hoo.ca of Su­san Bo­tha by 081 2484979 of s­bo­tha0@ gmail.com vir meer in­lig­ting oor Trap­suut­jies se pro­jek­te.

Hier­die bul uit Mi­key du Toit se Swarts­hoek Bons­ma­ras van Hu­mans­dorp het R80 000 by die af­ge­lo­pe na­week se Bons­ma­ra-vei­ling be­haal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.