Dag­boek

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

Stuur as­se­blief al­le dag­boek­in­skry­wings na o­cs­malls@grou­pe­di­tors.co.za. Merk die e-pos DAG­BOEK. Al­le in­skry­wings moet teen Maan­dae 12:00 ge­stuur word

21 Sept: Groot­vo­ël Boe­re­mu­siek­fees by B­ri­ans G­rill & Fa­mi­ly Re­stau­rant, 44 Ba­ron van Ree­de­straat, Oudts­hoorn. Be­gin om 17:00 tot laat. Kon­tak B­ri­an Min­nie 082 925 1564.

22 Sept: Dag twee van die Groot­vo­ël Boe­re­mu­siek­fees van­af 10:00 - 00:00. B­ri­ans G­rill. R70 per per­soon. Kin­ders on­der 12 gra­tis. Kon­tak B­ri­an Min­nie 082 925 1564.

22 - 24 Sept: Vet­plant­fees. Ca­litz­dorp. Kon­tak: 076 298 7337 of be­soek www. vet­plant.co.za

27 Sept: Oudts­hoorn Be­sig­heids Net­werk­aand by Qu­eens Ho­tel ge­borg deur Ja­mes King Ba­den­horst- om 18:00 vir 18:30.

Ver­ver­sings sal be­dien word. R50 (le­de) R80 (nie le­de). Kon­tak He­len 044 272 6637.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.