Pu­mas slag jong A­ren­de af

Oudtshoorn Courant - - CLASSIFIEDS - AN­DRÉ S­TAN­DER

Vir die SWD o.20-rug­by­span is dit dié week te­rug na die te­ken­bord na­dat hul­le Sa­ter­dag­mid­dag in Mid­del­burg deur hul e­we­knie van die Pu­mas met 62-10 af­ge­slag is.

Po­wer ver­de­di­ging en die dun lug was die groot­ste oor­saak vir hul groot loe­sing.

Roshwin A­bra­hams (los­ska­kel) het die A­ren­de se e­nig­ste drie ge­druk. A­bra­hams het ook met die doel­skop ge­slaag en Dar­ryl For­tuin (bui­te­sen­ter) het ‘n straf­doel oor­ge­klits.

Die A­ren­de sal hul spel­peil moet lig as hul nog die uit­speel­ron­des van die kom­pe­ti­sie wil haal.

Die man­ne pak mô­re die ge­dug­te span van G­rie­kwas om 15:30 op Ou­te­ni­qua­park.

SWD het ver­le­de week in on­gu­re weer op Ou­te­ni­qua­park met hul oor­win­ning van 1612 oor die Lim­po­po Blou Bul­le ge­toon dat hul oor ge­noeg skiet­goed be­skik om nog vir ‘n paar groot skok­ke te sorg.

Die Jong A­ren­de sal Vry­dag baie staat­maak op hul ag­ter­ste drie­hoek, die vleu­els L­ly­le Me­tem­bo, Ro­nal­do Jan­sen en T­ri­stan Fou­rie (heel­ag­ter), se spoed en bal­vaar­dig­he­de.

In die mid­del­veld be­hoort hul be­lo­wen­de bin­ne­sen­ter, Dar­ryn For­tuin hul groot plan­ma­ker te wees. Hy is ‘n spe­ler wat nog diep spo­re in A­ren­de-rug­by kan trap.

Ag­ter die skrum het hul­le in Ay­lan S­cha­bort ‘n wak­ker skrum­ska­kel. Sy tak­tie­se skop­pies en puik breek­slae be­hoort baie druk op G­rie­kwas te plaas.

Voor­langs sal hul baie staat­maak op hul los­trio, Mar­co Rau­ben­hei­mer, S­ti­aan Gro­bler (kap­tein) en Jar­ret Ti­ties.

‘n Moont­li­ke Jong A­ren­de span is: T­ri­stan Fou­rie, L­ly­le Me­tem­bo/ Brad­ley Kie­witz, Dar­ryn For­tuin, Cul­len Co­le/ Curt­ley S­chee­pers, Ro­nal­do Jan­sen, Roshwin A­bra­hams, Ay­lan S­cha­bort, Mar­co Rau­ben­hei­mer, Jar­ret Ti­ties, S­ti­aan Gro­bler (kap­tein), An­ri Ma­ree, Je­an-Pier­re S­top­forth, Mor­gan Doug­las, A­dri­aan-Lee du P­reez en Win­rich Ken­ne­dy.

Fo­to: An­ton Ge­ric­ke

Die SWD o.20-rug­by­span sal op die ak­ku­ra­te skop­voet van Dar­ryn For­tuin, heel­ag­ter, kan staat­maak wan­neer hul­le die G­rie­kwas Vry­dag­mid­dag om 15:30 op Ou­te­ni­qua­park pak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.