K­leu­ter­sko­le deel van mi­ni-krie­ket

Oudtshoorn Courant - - CLASSIFIEDS -

Agt k­leu­ter­sko­le het ver­le­de Don­der­dag aan die KFC Mi­ni-krie­ket­dag op La­er­skool Wes­bank se sport­ter­rein deel­ge­neem.

Ge­ne­vie­ve An­tho­ny, van SWD sê, die dag is ge­hou om leer­ders van k­leu­ter­sko­le op ‘n vroeë ou­der­dom aan s­port be­kend te stel en om te help met sport­ont­wik­ke­ling.

Die vol­gen­de KFC Mi­ni­krie­ket­dag vir k­leu­ter­sko­le sal op 25 Ok­to­ber ge­hou word. Die sko­le wat deel­ge­neem het was Bon­gol­te­hu Child Care Cen­t­re, Sa­cred He­art-kleu­ter­skool, Das­sie-voor­skool­sen­trum, Dor­cas-voor­skool, Ik­ha­ya La­bat­wa­na Pre-school, Saar­tjie-voor­skool­sen­trum, Ka­tryn­tjie-kleu­ter­skool en Kat­ter­jak­ker­tjies-kleu­ter­skool.

Fo­to: E­be­ne­zer Ti­tus

Lee-Han­do Wey­ers in ak­sie op die krie­ket­veld.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.