Groot sken­kings aan kleu­ter­skool oor­han­dig

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

K­lei­ne Kui­kens-kleu­ter­skool op Mid­del­plaas bui­te De Rust het on­langs wel­ko­me sken­kings van twee af­son­der­li­ke do­na­teurs ont­vang.

Vol­gens Jen­ny Jou­bert, skool­hoof van die kleu­ter­skool, het Ot­to Du­en­ne­bac­ke, ‘n Duit­se vriend van die skool ge­hoor van die be­hoef­te om die gr. R-klas te ver­groot.

"Na­dat hy­self gaan kop­krap het hoe om die pro­bleem op te los, het hy be­sluit om R20 000 te skenk so­dat ons ‘n lek­ker ruim Wen­dy huis kon aan­las."

Vol­gens Jou­bert is daar nou ge­noeg plek in die klas­ka­mer vir die leer­ders om leg­kaart te bou, sto­ries te lees en blok­kies te bou. Jou­bert sê Da­nie van Jaars­veld, ‘n be­roeps­jag­ter en nog oor­se­se boog­jag­ters het be­sluit om 'n nu­we klim-en-klou­ter-ap­pa­raat met ‘n lang gly­plank ter waar­de van R10 000 aan die skool te skenk. "Ons op­reg­te dank aan hier­die sken­kers. Woor­de kan nie be­skryf hoe ons dit waar­deer nie."

The three vir­gin o­li­ve oil pro­ducts of De Rus­ti­ca which e­ar­ned me­dals

Die nu­we kli­m­ap­pa­raat wat deur Da­nie van Jaars­veld ge­skenk is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.