Agt­ste Er­fe­nis­fees

Oudtshoorn Courant - - NEWS - LIEZL VAN NIEKERK

Die Oudts­hoorn Chris­te­li­ke Jeug­fo­rum het die af­ge­lo­pe na­week hul jaar­lik­se Er­fe­nis, s­port en kul­tuur­fees op die B­ridg­ton-sport­ter­rein aan­ge­bied.

Vol­gens P­hil­lip Se­roux, pro­jek­be­stuur­der, bied die OCJF reeds agt jaar die fees aan. "Die dag het be­gin met 'n gospel ek­stra­va­gan­za. Ons het soos ge­woon­lik ver­skeie s­port ak­ti­wi­tei­te soos sok­ker, net­bal en se­wes­rug­by ge­had. Ons het ook ge­van­ge­nes ge­had wat met die be­soe­kers ge­sels het oor hul le­we in die tronk en hoe die om­stan­dig­he­de is."

Se­roux sê kin­ders het ver­al die na­week se ver­maak met Jan­nie de Bruyn en Tom­my T­hom­son ge­niet.

"Ons het ge­braai, en daar was ook Riel­dan­sers van Bar­ry­da­le wat die ge­hoor ver­maak het."

Fam­sa en die de­par­te­ment van ge­sond­heid was ook deel van die dag ge­wees.

"Die on­der­steu­ning van die ge­meen­skap was fan­tas­ties. Daar was ook 'n op­tog teen die mis­bruik van drank en dwelms ge­wees. OCJF be­dank al­mal wat deel was en ge­help het om van die dag 'n reu­se­suk­ses te maak."

Die sok­ker­span wat die wen­span van die dag was.

Die wen­ners van die net­bal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.