Eer­ste Sixes-krie­ket­toer­nooi aan­ge­bied

Oudtshoorn Courant - - SPORT - LIEZL VAN NIEKERK

We­stern Ho­pe-krie­ket­kub het die af­ge­lo­pe na­week hul eer­ste He­ri­ta­ge Ho­pe Sixe­skrie­ket­toer­nooi op die B­ridg­ton­sport­ter­rein aan­ge­bied.

Vol­gens De­on Ca­rel­se, een van die toer­nooi se or­ga­ni­seer­ders, is dit 'n i­ni­si­a­tief om krie­ket as er­fe­nis­kom­po­nent te vier en ook daar­deur die ge­meen­skap te be­trek. P­hil­lip Go­li­ath was ook 'n or­ga­ni­seer­der.

Agt span­ne, Bon­gelt­hu, U­ni­on­stars, WHWW Ont­wik­ke­ling A en B-span­ne, We­stern Ho­pe A en B-span­ne, Har­le­quins en Gar­den Rou­te S­port Club het aan die toer­nooi deel­ge­neem.

Die span­ne was in twee groe­pe van vier span­ne ver­deel en el­ke span het vyf wed­stry­de ge­speel. Daar­na is die uit­klop­wed­stry­de ge­speel. El­ke span het net ses spe­lers op die veld ge­had en 10 spe­lers per span was toe­ge­laat om te re­gis­treer.

Ca­rel­se sê die Sixes-toer­nooi het ‘n Do­mi­no-, en ‘n Vlak­kie-krie­ket­toer­nooi in­ge­sluit.

"Dit is om die bre­ër sport­ge­meen­skap ook by die ge­leent­heid te be­trek. Die Sixes sal ‘n jaar­lik­se in­stel­ling wees en vol­gen­de jaar gaan KFC Mi­ni-krie­ket ook deel daar­van uit­maak."

Die sko­le van Oudts­hoorn kan span­ne in­skryf en die wed­stry­de sal op al die ver­skil­len­de krie­ket­vel­de in die dorp ge­speel word. Die be­ker­wen­ners van die toer­nooi was We­stern Ho­pe wat Har­le­quins in ‘n ge­wel­di­ge span­nen­de wed­stryd met een lo­pie ge­wen het.

Die Tro­fee­kom­pe­ti­sie is deur Bon­go­let­hu ge­wen.

"Die or­ga­ni­seer­ders wil die bur­ge­mees­ter, Co­lan Syl­ves­ter, Oudts­hoorn-mu­ni­si­pa­li­teit, SWD-krie­ket­u­nie, Oudts­hoorn Mark­a­gent­skap en Ba­sil Mi­ners, hart­lik be­dank vir hul fi­nan­si­ë­le on­der­steu­ning , as­ook die Do­mi­no- en Vlak­kie-krie­ket­klubs en on­der­steu­ners vir hul on­der­steu­ning."

Re­gi­nald An­tho­ny is as bes­te bou­ler van die dag aan­ge­wys.

Fo­to’s: E­be­ne­zer Ti­tus

Die eer­ste He­ri­ta­ge Ho­pe Sixes-krie­ket­toer­nooi is die na­week aan­ge­bied.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.