Taai stryd met gholf­dag

Oudtshoorn Courant - - NEWS - HAN­NES VIS­SER

Al­hoe­wel slegs

40 gholf­spe­lers aan Woens­dag se be­sig­heids­ka­mer­gholf­dag deel­ge­neem het, was die kom­pe­ti­sie tus­sen die wenners hoog. Die Cig­na maat­skap­py van Mel­cus en S­te­ph Nel, was die borge van die dag. Et­tie­ne Roos en Lol­lies Jan­se van Rensburg was eer­ste met 43 pun­te. Kort op hul­le hak­ke, ook met 43 was Franc­cois Ver­wey en Bar­ries G­rie­be­nouw en die der­de­plekwen­ners, ook met 43, was Lou­is Fou­rie en Kir­sten B­re­de­kamp.

W. P­hil­li­pus en A. Plaat­jies (42), D. Bar­nard en G. Ba­den­horst (41) en die span van I. Laub­scher en C.Rex (41) was on­der­skei­de­lik vier­de, vyf­de en ses­de. Die vol­gen­de gholf­dag van die be­sig­heids­ka­mer is Woens­dag 7 No­vem­ber.

Fo­to’s: Han­nes Vis­ser

Et­tie­ne Roos (mid­del) wat saam met Lol­lies Jan­se van Rensburg die gholf­dag ge­wen het, by Lou­is Fou­rie (gholf­klub) en S­te­ph Nel van Cig­na wat die dag ge­borg het.

Lou­is Fou­rie en Kir­sten B­re­de­kamp was der­de.

Fran­cois Ver­wey (mid­del) en Bar­ries G­rie­be­nouw was in die twee­de­plek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.