Bop­laas skit­ter by Mi­chel­an­ge­lo

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

Bop­laas Fa­mi­lie Win­ger­de in Ca­litz­dorp het uit­ste­kend ge­vaar by van­jaar se Mi­chel­an­ge­lo in­ter­na­si­o­na­le wyn­skou, die groot­ste wyn­skou in Suid-A­fri­ka.

Bop­laas was een van Suid-A­fri­ka se top­pres­teer­ders met die ont­vangs van twee platinum-, drie dub­bel­goud-, vyf goud- en drie sil­wer­me­dal­jes.

Die pla­ti­num­me­dal­jes is toe­ge­ken vir Bop­laas Ca­pe Vin­ta­ge Re­ser­ve Port 2016 en die Bop­laas Whis­ky.

Die Bop­laas Ring of Rocks 2015, Bop­laas He­ri­ta­ge Mus­ca­del 2013 en die Bop­laas Ca­pe Ta­wny Vint­ners Re­ser­ve Port het dub­bel­goue me­dal­jes ge­wen.

Goue me­dal­jes is toe­ge­ken aan Bop­laas Ca­pe Vin­ta­ge Port 2016, Bop­laas The C­ho­co­lat Vin­ta­ge Port 2016, Bop­laas 15 jaar oue Pot­still Bran­de­wyn, Bop­laas S­mall Ba­tch B­len­ded Whis­ky en die Bop­laas Ca­pe Ta­wny Port.

Sil­wer­me­dal­jes is toe­ge­ken aan Bop­laas Tou­ri­ga Na­ci­o­nal 2017, Bop­laas Ca­pe Pink Gin en Bop­laas Eig­ht Citrus Gin.

Fo­to: Tisha S­teyn

Die groep is voor, van links: Le­ti­tia Booy­sen, I­sak Bas­son, C­hes­ter de Laan, Da­wid van Rooi, El­le­di­ne Vi­sa­gie, He­len But­ler (A­gri Klein Ka­roo se kan­toor­be­struur­der). Ag­ter: Je­tro van Rooy­en, Gert Stuur­man, Michael A­rends, An­ver B­ritz, Andrew Jaf­ta, I­sak Da­mons en Joey Pot­gie­ter, voor­sit­ter van A­gri Klein Ka­roo.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.