Land­bou­wer­kers Kaap toe vir fi­na­le ron­de

Oudtshoorn Courant - - NEWS - TISHA S­TEYN

Ka­te­go­rie­wen­ners van van­jaar se P­res­ti­ge Land­bou­wer­ker van die Jaar-kom­pe­ti­sie het Maan­dag na Krom­me R­hee, Kaap­om­ge­wing ver­trek vir die fi­na­le uit­dun­ron­de van die kom­pe­ti­sie.

Die kom­pe­ti­sie, wat deur S­hop­ri­te en Wes-Kaap­se de­par­te­ment van land­bou ge­borg word, is van­jaar vir die 16de keer deur die de­par­te­ment se af­de­ling landelike ont­wik­ke­ling aan­ge­bied.

‘n Pa­neel van be­oor­de­laars het Dins­dag met elk­een ‘n on­der­houd ge­voer om te be­paal wie van hul­le in No­vem­ber as WesKaap­se wen­ners aan­ge­wys sal word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.