Twee pla­ti­nums vir De Krans

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

De Krans se Ca­pe Vin­ta­ge Re­ser­ve van 2015 so­wel as die 2016-oes­jaar het by van­jaar se Mi­chel­an­ge­lo toe­ken­nings puik pres­teer. Bei­de pro­duk­te van dié be­ken­de wyn­kel­der in Ca­litz­dorp het elk ’n platinum-toe­ken­ning los­ge­slaan op die 2018- Mi­chel­an­ge­lo In­ter­na­ti­o­nal Wi­ne A­wards wat op 29 Sep­tem­ber in Kaap­stad plaas­ge­vind het.

Lou­is van der Riet, wyn­ma­ker van De Krans in die win­gerd.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.