Dag­boek

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

Stuur as­se­blief al­le dag­boek­in­skry­wings na o­cs­malls@grou­pe­di­tors.co.za. Merk die e-pos DAG­BOEK. Al­le in­skry­wings moet teen Maan­dae 12:00 ge­stuur word

12 Okt: Kap­per­jol­le­dag Oudts­hoorn Af­tree­oord 10:00 bui­te en 13:00 bin­ne. Daar sal verskeidenheid stal­le­tjies wees. Braai­vleis kaar­tjies be­skik­baar by kan­toor van die oord. Kon­tak 044 272 4620.

18 Okt: Vrien­de van die CP Nel Mu­seum bied ‘n interessante praat­jie oor die vre­des­ver­kla­ring na die eer­ste wê­reld­oor­log 100 jaar ge­le­de. Die praat­jie is om 18:00 in O’F­linns, ag­ter die Le Roux dorps­huis in Hoog­straat. Toe­gang is gra­tis.

25 Okt: Be­sig­heids­ka­mer­net­werk­aand aan­ge­bied deur Ai­fa. Plek: Ai­fa. 18:00 vir 18:30. Kon­tak: He­len But­ler bu­si­ness@od­n­cham­ber.co.za

2 Nov: Hal­lo­ween Nig­ht @ Sur­val Bou­ti­que O­li­ve E­sta­te Con­tact: 076 256 3519

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.