Ka­roo-leer­ders blink uit by Eks­po

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

Drie leer­ders van die Ka­roo-streek het be­son­der goed ge­vaar ty­dens die In­ter­na­si­o­na­le We­ten­skap Eks­po, wat tus­sen 2 en 5 Oktober in Jo­han­nes­burg ge­hou is.

Tu­wan van Rooy­en (Mô­re­ster Se­kon­dêr), Sa­man­tha Beu­kes (B­rig­ton Senior Se­kon­dêr) en Ed­win Cu­pi­do (Ho­ër­skool Zwart­berg) se pro­jek­te was drie van 500 pro­jek­te wat in­ge­skryf was.

Tu­wan se pro­jek (T­her­mal in­su­la­ti­on) het die t­wee­de hoog­ste eer ont­vang en is as hoogs-aan­ge­skre­we pro­jek aan­ge­wys. Sa­man­tha met haar pro­jek, ‘Colour af­fects my brain’ en Ed­win met sy pro­jek ‘Fig­ht a­gainst Li­ter’ het bei­de brons­me­dal­jes ver­o­wer.

Ca­ro­li­ne B­re­dell (Eks­po-streek­di­rek­teur E­den Ka­roo) en Tu­wan van Rooy­en.

Sa­man­tha Beu­kes

Ed­win Cu­pi­do

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.