Wê­reldom­ge­wings­ge­sond­heids­dag ge­vier

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

Die om­ge­wings­ge­sond­heids­prak­ti­syns van die Tuin Roe­te-dis­triks­mu­ni­si­pa­li­teit se Klein-Ka­roo ge­sond­heids­kan­to­re het on­langs 'n dra­ma­pro­duk­sie ont­wik­kel wat ten doel het om be­wus­ma­king oor ge­sond­heid en hi­gi­ë­ne, ver­al on­der kin­ders, te skep. Mar­le­ne N­qum­se, woord­voer­der van die dis­triks­mu­ni­si­pa­li­teit sê sta­tis­tiek van die ge­sond­heids­de­par­te­ment het be­wys dat baie siek­tes, soos di­ar­ree, waar­aan kin­ders en vol­was­se­nes ly mak­lik ge­sond ge­maak kan word deur ba­sie­se hi­gi­ë­ne. Die produksie was daar­op ge­mik om goeie voed­sel­vei­lig­heids­prak­ty­ke te be­vor­der, die ge­meen­skap oor die oor­dra van kieme op te voed en hoe om nie kieme te ver­sprei nie.

Die produksie, Food Se­cu­ri­ty and Sus­tai­na­bi­li­ty, het on­ge­veer 216 huis­hou­ding in die Hoe­ko, La­di­smith en Dys­sels­dor­p­a­re­as ge­raak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.