Gim­mies se­ë­vier met die kolf

Oudtshoorn Courant - - SPORT - HAN­NES VISSER

Die o.19-krie­ket­span van Gim­mies het hul staal op die krie­ket­veld ge­wys en met drie puik oor­win­nings teen an­der sko­le se eer­ste span­ne. Al drie wed­stry­de is op Gim­mies se sport­ter­rein ge­speel. Op 29 Sep­tem­ber klop hul­le Swart­land se eer­ste span met 217 lo­pies. Pun­te­ma­kers vir Gim­mies was, Je­an Brui­ners (95) en J­hed­li van B­rie­sies (85). In die wed­stryd teen Brac­ken­fell op 1 Oktober wen Gim­mies met 8 paal­tjies met 27 beur­te oor op 2 Oktober moes Nico Ma­lan die af­tog blaas met net 114 lo­pies.

Gim­mies be­haal 115 vir 4 in 19 beur­te en wen met ses paal­tjies.

Lan­gen­ho­ven Gim­na­si­um se o.19-krie­ket­span. Ag­ter, van links: L­ley­ton A­von­tuur, T­heo Fer­rei­ra (krie­ket­hoof), Fran­cois-And­re Beets, Jo­hann Mul­ler (kap­tein), J­hed­li van B­rie­sies, And­re­as S­chultz (af­rig­ter), S­hal­don Ca­rel­se en Ro­wan Rond­gan­ger. Voor: Ja­den Dys­sel, Ja­en Brui­ners, Eaj Ca­rew, Cur­win le Roux en Ju­li­an Ja­cobs.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.