Twee van Odn wen mo­del­vlieg­tuig­kom­pe­ti­sie

Oudtshoorn Courant - - SPORT - TERSIA MA­RAIS

Twee Oudts­hoor­nie­te, Zac Lip­schitz en An­dré le Roux wat ver­le­de na­week in Mos­sel­baai aan die mo­del­vlieg­tuig­kom­pe­ti­sie deel­ge­neem het, was on­der­skei­de­lik eer­ste en t­wee­de. Ja­co Botha van Mos­sel­baai was in die der­de plek. Die kom­pe­ti­sie is as deel van die Mos­sel­baai S­port- en Re­kre­a­sie­fees by die St Blai­ze Ae­ro­klub aan­ge­bied met 25 in­skry­wings. Deel­ne­mers van Oudts­hoorn, Ge­or­ge en Mos­sel­baai het met hul vlieg­tuie en he­li­kop­ters ma­neu­vers ge­doen en om pryse en me­dal­jes mee­ge­ding. Ru­ben De la Rou­vie­re van Ge­or­ge is slegs agt jaar oud en vlieg nog net vier maan­de, maar neem reeds ak­tief deel on­der die be­kwa­me lei­ding van sy in­struk­teur, Ti­nus Ma­lan. Dit is ver­bly­dend om te sien dat jong men­se die s­port ont­dek en per­so­ne wat be­lang­stel om deel te raak word uit­ge­nooi na by­een­koms­te.

Fo­to: Tersia Ma­rais

Ru­ben en sy boetie Si­me­on De la Rou­vie­re by hul­le Super S­tik mo­del­vlieg­tui­gie waar­mee hul­le pret ge­had het Sa­ter­dag.

Zac Lip­schitz van Oudts­hoorn was die wenner van die dag vir sy vlieg­kuns en hier ont­vang hy sy goue me­dal­je van Jan Nau­de.

Fo­to: Tersia Ma­rais

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.