Ver­lin­de en Jul­lies par­k­run­wen­ners

Oudtshoorn Courant - - SPORT - GARNETT WICOMB

Bert Ver­lin­de en Tar­ren Jul­lies was Sa­ter­dag se wen­ners van die 181ste Oudts­hoorn-par­k­run by die Sur­val O­lyf land­goed.

Ver­lin­de, wat aan sy der­de par­k­run deel­ge­neem het, se wen­tyd was 19 mi­nu­te 12 se­kon­des ter­wyl Jul­lies, wat elf­de al­ge­heel by die eind­streep was, met ‘n tyd van 25 mi­nu­te 56 se­kon­des die eer­ste vrou was. Al­te­saam 117 draw­wers en stap­pers het Sa­ter­dag vir die eer­ste somer par­k­run aan­ge­tree.

T­hys Jam­neck was t­wee­de met ’n tyd van 21:44, Ne­wald Groe­ne­wald (22:27) was der­de en Jo­a­ehny Campher vier­de met 'n tyd van 23 min 59 sek.

Hier­na het ge­volg Hen­ry Car­stens (23:58), Ma­ri­us du Plessis (24:11), Fran­cois le Roux (24: 39), Craig Nur­den (25:32) en Chris­to T­he­art (25:43).

Al­mal is wel­kom om aan die par­k­run deel te neem. Die weg­spring­tyd is se­dert ver­le­de Sa­ter­dag 07:00.

Fo­to’s: Garnett Wicomb

Bert Ver­lin­de

Tar­ren Jul­lies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.