T­wee­de plek vir Lloyd

Oudtshoorn Courant - - SPORT -

Lloyd Bos­man van die Ned­bank-at­le­tiek­klub het ver­le­de Sa­ter­dag by die Pe­troSA-pad­wed­lo­pe in Mos­sel­baai t­wee­de ge­ëin­dig in die half­ma­ra­thon (21,1 km) in ‘n tyd van 1:06:02. Hier draf hy oor die eind­streep.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.