Toe­ris­me­kan­toor stel wag­te aan

Oudtshoorn Courant - - NUUS -

Te dan­ke aan die Oudts­hoorn- en De Rust-toe­ris­me­kan­toor gaan se­ker­heids­wag­te Ba­ron van Ree­de­straat tus­sen St. John­straat in St. Sa­vi­our­straat pa­trol­leer.

Vol­gens Bil­ly En­gel­brecht, voor­sit­ter van die toe­ris­me­be­stuur, is die wag­te van A­lert Pa­trol reeds op 10 Ok­to­ber aan­ge­stel.

"Die be­sluit is deur die ko­mi­tee ge­neem om te sorg dat die vei­lig­heid van ons toe­ris­te eer­ste ge­stel word wan­neer hul­le in die aan­de re­stau­ran­te wil be­soek.

Dié se­ker­heids­wag­te sal saans van 18:00 tot 21:30 in die stra­te tus­sen Nos­tal­gie en He­ad­li­nes wees om se­ker te maak dat toe­ris­te vei­lig is en nie deur straat­kin­ders of be­de­laars las­tig ge­val word nie," het En­gel­brecht ge­sê.

Die wag­te sal uit­ge­ken word deur die hem­de wat spe­si­aal vir hul­le deur die bu­ro laat maak is. Voor­op sal die toe­ris­me-bu­ro so­wel as A­lert Pa­trol se lo­go wees en ag­ter­op staan Tou­rist Se­cu­ri­ty.

Van links: Chris­to Kam­mies (A­lert Pa­trol), Cor­leen Bar­nard (Oudts­hoorn- en De Rust-toe­ris­me), Ja­co­bus Ti­tus (A­lert Pa­trol) en Lin­da Du­rand (A­lert Pa­trol).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.