183ste Oudts­hoorn-par­k­run

Oudtshoorn Courant - - SPORT -

Pa­trick Pe­ters en Ber­ni­ce van der Mer­we was Sa­ter­dag on­der­skei­de­lik die eer­ste man en vrou by die eind­streep in die 183 ste Oudts­hoorn-par­k­run by die Sur­val-o­lyf­land­goed.

Pe­ters en T­hys Jam­neck het tot kort voor die ein­de me­kaar op­ge­dreun voor­dat Pe­ters skroe­we aan­ge­draai en Jam­neck met by­na ‘n mi­nuut ge­klop het.

Mel­vin Lu­kas was der­de en Ne­wald Groe­ne­wald wat Sa­ter­dag se 181 ste keer deel­ge­neem het, in die der­de plek met die ve­te­raan, Hen­ry Car­stens in die vier­de plek.

Die 11-ja­ri­ge Ar­rie van der Mer­we was met ‘n tyd van 32 mi­nu­te die eer­ste ju­ni­or.

Al­te­saam 81 draw­wers en stap­pers het Sa­ter­dag deel­ge­neem.

Tye van die voor­stes was soos volg:

Pa­trick Pe­ters (20:07), T­hys Jam­neck (21:01), Mel­vin Lu­kas (21:49), Ne­wald Groe­ne­wald (22:51), Hen­ry Car­stens (23:42), Hans La­re­man (24:20), Al­ber­tus Ken­ne­dy (24:06), Ber­ni­ce van der Mer­we (25:08), Chris­to T­he­art (26:04), La­e­ti­tia Wol­ma­rans (26:22) en Ro­zan­ne T­he­art (26:23).

Fo­to: Garnett Wicomb

Ber­ni­ce van der Mer­we

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.