Vie­re­kam­pi­oe­ne ge­kroon

Oudtshoorn Courant - - SPORT -

Die Oudts­hoorn-rol­bal­klub het Sa­ter­dag ty­dens ‘n taai rond­om­ta­lie reeks wed­stry­de die klub se vie­re­kam­pi­oe­ne vir 2018 be­paal. Die wen­span in die mans­af­de­ling is Je­ro­me Be­zui­den­hout, Ger­tjie Bek­ker (skip­per), Da­nie Bos­man en Her­man Ma­rais. Die span het hul­le op­po­nen­te in win­de­ri­ge toe­stan­de op die laas­te kop in die eind­ron­de ge­klop. Die vrou­e­wen­ners is He­le­na Wa­ge­ner, Ha­net­te Bek­ker (skip­per), Su­san Ma­ree en Myrt­le Eras­mus. Hul­le het in ‘n na­el­byt­wed­stryd, met ‘n en­ke­le punt in die laas­te ron­de met hul­le op­po­nen­te af­ge­re­ken.

Die vie­re-mans­kam­pi­oe­ne is, van links: Je­ro­me Be­zui­den­hout, Ger­tjie Bek­ker (skip­per), Da­nie Bos­man en Her­man Ma­rais.

Die vrou­e­kam­pi­oe­ne is, van links: He­le­na Wa­ge­ner, Ha­net­te Bek­ker (skip­per), Su­san Ma­ree en Myrt­le Eras­mus.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.