E­den-jag­ge­weer­skiet tref die kol

Oudtshoorn Courant - - SPORT -

Le­de van E­den-jag­ge­weer­skiet het twee we­ke ge­le­de ty­dens die Wes-Kaap­se in­ter­dis­trik­te skiet­kam­pi­oen­skap­pe puik pres­teer.

Skuts van E­den, Kaap­stad en die Wyn­land het me­kaar op 20 Ok­to­ber ty­dens die WP Ope by Y­zer­fon­tein die stryd aan­ge­sê. Dit was die der­de been van die kom­pe­ti­sie. Die vo­ri­ge twee be­ne is in Ge­or­ge en Mon­ta­gu aan­ge­bied.

Sterk wind het die 161 skuts or­dent­lik laat les op­sê, maar E­den se da­mes- en ju­ni­or­span het die reeks as oor­win­naars af­ge­sluit met E­den-mans in die twee­de plek. Die reeks skep die ge­leent­heid vir kom­pe­te­ren­de skuts om amp­te­li­ke er­ken­ning te kry en ook pro­vin­si­a­le kleu­re te ver­werf. Se­we van Eden­jag­ge­weer­skiet se le­de is tans op die na­si­o­na­le top-50-rang­lys.

In­di­vi­du­e­le pres­ta­sies deur le­de van E­den-jag­ge­weer­skiet ty­dens die WP Ope is as volg:

Mans al­ge­heel eer­ste: Ja­c­ques du Plooy Da­mes der­de plek: Ju­ni­ta van Zyl Ju­ni­ors der­de plek: Le­ras van Zyl

E­den-jag­ge­weer­skiet se da­mes­span is van links: Zel­da Del­port, Ja­ni­ne Ni­gri­ni, A­ni­ta But­ler, Ju­ni­ta van Zyl en Ash­ley But­ler.

Die ju­ni­or­span is van links: Ane Vil­joen, Ian Ja­cobs, Con­rad de Does (WP­voor­sit­ter), An­lo Fer­rei­ra, Le­ras van Zyl en E­mi­le Goed­hals.

Fo­to’s: Ver­skaf

Die mans­span van E­den-jag­ge­weer­skiet is van links: F­reek Zee­lie, Ni­aan Fou­rie, Chris­to Del­port, Ja­c­ques du Plooy en Fa­nie van S­ta­den.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.