Odn bes­te lan­de­li­ke po­li­sie­sta­sie in WK

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

Oudts­hoorn-po­li­sie is aan­ge­wys as die Wes-Kaap se bes­te lan­de­li­ke po­li­sie­sta­sie van die jaar.

Die toe­ken­ning is ty­dens die jaar­lik­se Wes-Kaap­se pres­ta­sie­toe­ken­nings op Sa­ter­dag 27 Ok­to­ber in Kaap­stad aan­ge­kon­dig. Nog ‘n pres­ta­sie vir Oudts­hoorn was die twee­de plek wat deur die Ge­meen­skaps­po­li­si­ë­rings­fo­rum (GPF) van Oudts­hoorn be­haal is. Ver­der het ao. Ja­kes Ja­cobs die twee­de plek be­haal in die ka­te­go­rie vir le­de met ge­stremd­he­de. B­ri­ga­dier Le­vo­na Ja­nu­a­ri, sta­sie­be­vel­voer­der, het die le­de ge­luk ge­wens en al die le­de be­dank vir hul toe­wy­ding en by­drae om mis­daad te be­kamp.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.