Be­st­med-straat­myl­reeks bied meer in 2018

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

Die Be­st­med­straat­myl­reeks bied van­jaar meer as net ‘n myl se hard­loop. Wat be­gin het in die Suid-Kaap as drie De­sem­ber straat­my­le het uit­ge­brei om meer men­se deel­na­me te bied. .

Die straat­myl­reeks, wat oor­spronk­lik in Oudts­hoorn, Ge­or­ge en Har­ten­bos at­le­te uit­ge­daag het om nie net te wen nie, maar ook die af­stand on­der vier mi­nu­te af te lê, het nou ge­groei van die straat­my­le na fiets­ren­ne en ker­mes­se so­wel as berg­fiets­ren­ne en voet­slaan­roe­tes wat van­jaar by­ge­voeg is.

Die 2018 Be­st­med-straat­myl­reeks word op Woens­dag 14 No­vem­ber in Har­ten­bos, be­kend­ge­stel. Be­st­med is weer­eens die an­ke­ren naam­borg vir dié ge­wil­de va­kan­sie­reeks. Die fiets­ry-ker­mes­se by die NMU Ge­or­ge­kam­pus wat, ver­le­de jaar as ge­volg van swak weers­om­stan­dig­he­de af­ge­stel moes word, is weer op die pro­gram vir 2018.

Be­st­med bied ook ver­skeie ak­ti­ve­rings­pro­gram­me op Suid-Kaap­se stran­de aan. Dit sal Sa­ter­dag, 15 De­sem­ber op Ou­baai en Don­der­dag, 20 De­sem­ber op Har­ten­bos plaas­vind.

Nu­we ver­wik­ke­lin­ge

Da­ve van der Walt, o­pe­ra­si­o­ne­le be­stuur­der van die K­lein-Ka­roo-at­le­tiek­fonds (KKAF), sê hul­le be­plan van­jaar om dit ver­der uit te brei om berg­fiets­ren­ne en voet­slaan­stap­tog­te op die NMU pro­gram in te bring. Die reeks word weer on­der die be­sker­ming van die KKAF en in ven­noot­skap met ASWD, E­den Fiets­ry, NMU, Wes-Kaap­se de­par­te­ment van kul­tuur­sa­ke en s­port, Ko­v­sies en die ATKV aan­ge­bied.

Soos ver­le­de jaar word me­dal­jes weer toe­ge­ken, as­ook ‘n prys­geld­beurs van R110 000 wat gaan die aan die top my­lat­le­te en -fiets­ry­ers. Die eer­ste been van die reeks word op Maan­dag 17 De­sem­ber in Oudts­hoorn aan­ge­bied en staan be­kend as die Be­st­med K­lein Ka­roo-straat­myl. Die twee­de been vind op die NMU Ge­or­ge Kam­pus (Saas­veld) plaas op Woens­dag, 19 De­sem­ber en en staan be­kend as die Be­st­med Ma­di­baz-straat­myl. Die der­de been vind op Vry­dag, 21 De­sem­ber by die ATKV­ter­rein in Har­ten­bos plaas en staan be­kend as die Be­st­med-ATKV-straat­myl.

Aan­vul­len­de bor­ge is: Group E­di­tors (me­dia-ven­noot­borg), E­denFM (ra­dio-ven­noot­borg), Oudts­hoorn

Ford (voer­tuig­borg) en K­lein Ka­roo In­ter­na­si­o­naal. Daar word ook met Dry­land E­vent Ma­na­ge­ment on­der­han­del om deel van die pro­jek te word.

In­skry­wings word aan­lyn ge­doen – be­soek ge­rus www.e­den­mi­les.co.za. Al­le re­ë­lings rond­om die by­een­koms­te en ak­kom­mo­da­sie kan ook op dié web­tuis­te ge­vind word. Vir e­ni­ge na­vrae kon­tak as­se­blief die or­ga­ni­seer­ders deur www.e­den­mi­les.co.za of ska­kel Hans van der Veen (083 462 0477) of Da­ve van der Walt (082 773 4901).

A­mos Nyon­go (4:00:61), Jer­ry Mot­sau (3:59:81) en Ge­or­ge Kusche (4:01:33) wat reeds goeie tye af­ge­lê het in die Be­st­med-straat­myl­reeks.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.