Ve­reer vir 40 jaar diens

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

Om 42 jaar voor die klas te staan ge­tuig van toe­wy­ding en pas­sie. A­li­da le Vack is só ‘n op­voe­der. Sy het Sa­ter­dag in Kaap­stad ‘n toe­ken­ning van die WKOD ont­vang vir 40 jaar on­on­der­bro­ke diens. Die Wes-Kaap­se mi­nis­ter van on­der­wys, Deb­bie S­cha­fer, het Le Vack se toe­ken­ning aan haar oor­han­dig. Sy het in S­choe­mans­hoek groot­ge­word en het haar eer­ste on­der­wys­kwa­li­fi­ka­sie in 1975 ont­vang. Haar eer­ste on­der­wys­pos was by Pro­tea P­ri­mêr in 1976. Haar on­der­wys­loop­baan het ook 25 jaar diens by Dys­se­sl­dorp P­ri­mêr in­ge­sluit. Sy het haar kwa­li­fi­ka­sies voort­du­rend ver­be­ter en in 2011 haar B Ed hon­neurs­graad ver­werf. Sy is tans by Berg­sig P­ri­mêr waar sy in 2009 aan­ge­stel is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.