Jaar­lik­se Toy Run reu­se­suk­ses

Oudtshoorn Courant - - NEWS - WYNDHAM EWERTS

Die jaar­lik­se Toy Run het Son­dag­og­gend om­streeks 10:30 by die Pick n Pay-par­keer-ter­rein be­gin. Hon­der­de mo­tor­fiets­ry­ers van mo­tor­fiets­klubs van reg­oor die streek het ten aan­skoue van nuus­kie­ri­ge om­stan­ders saam­ge­trek.

Hul­le het om 11:00 'n mas­sa­rit deur Lan­gen­ho­ven­weg en Das­sie­weg on­der­neem waar­na hul­le by die Oudts­hoorn Kor­rek­tie­we Diens­te by­me­kaar ge­kom het om ge­sken­ke en lek­ker­nye aan be­hoef­ti­ge kin­ders te oor­han­dig.

Die Toy Run was van­jaar deur die Suid We­s­te­li­ke Dis­trik­te Mo­tor­fiets As­so­si­a­sie (SWDMCA) ge­hou en is ook vu­rig on­der­steun deur plaas­li­ke mo­tor­fiets­klubs.

Vol­gens Da­vid Her­ring van die War­locks mo­tor­fiets­klub, het ver­skeie kin­der­hui­se in die streek ook by die dag ge­baat.

"120 kin­ders het kos­pak­kies ont­vang wat deur plaas­li­ke re­stau­ran­te soos San­ta Fe S­pur, S­mits­win­kel, Wim­py, The Black S­wan Re­stau­rant en B­ri­an’s G­rill ge­borg was.

Die pu­bliek kon 'n by­drae le­wer. Ons is baie dank­baar dat ons die op­ko­men­de va­kan­sie vir die klein­goed op ons klein ma­nier spe­si­aal kon maak.

Om die ple­sier op die kin­der­tjies se ge­sig­te te kon sien was vir al­mal be­trok­ke van on­skat­ba­re waar­de."

Da­vid Her­rie (War­locks mo­tor­fiets­klub), Gran­vil­le Jo­sep­hs (O­lim­pi­ans-mo­tor­fiets­klub) en Sweis van R­hyn (Quin e Qu­es mo­tor­fiets­klub) oor­han­dig ge­sken­ke aan die kin­ders.

Fo­to’s: Wyndham Ewerts

Da­vid Her­ring van die War­locks mo­tor­fiets-klub, en Ha­wie Ha­ven­ga, voor­sit­ter van die Suid We­s­te­li­ke Dis­trik­te Mo­tor­fiets As­so­si­a­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.