Po­li­sie hou pad­blok­ka­de

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

Die Oudts­hoorn-po­li­sie, saam met ver­skeie an­der de­par­te­men­te, het ver­le­de Vry­dag die 16 dae van ak­ti­vis­me teen ge­weld teen vroue en kin­ders-veld­tog be­gin met ‘n pad­blok­ka­de bui­te die dorp.

Sers. G­re­t­chen Mi­che­als, woord­voer­der van die Oudts­hoorn-po­li­sie sê, b­ri­ga­dier Le­vo­na Ja­nu­a­ri, die sta­sie­be­vel­voer­der, het die pad­blok­ka­de by­ge­woon en deel­ne­mers het pam­flet­te uit­ge­deel vir die be­wus­ma­king van ge­sins­ge­weld en ge­weld teen vrou­ens en kin­ders.

“Ge­du­ren­de hier­die tyd­perk van die veld­tog word ver­skeie pro­jek­te ge­hou waar ge­weld teen vrou­ens en kin­ders aan­ge­spreek word.

Op 30 No­vem­ber gaan van po­li­sie­le­de deel­neem aan die “Wor­ld Aids day: co­lour run and walk” wat deur die Suid-A­fri­kaan­se Weer­mag aan­ge­bied word. Op 5 De­sem­ber het ons ‘n ope dag waar die trau­ma­ka­mers by die po­li­sie­sta­sies be­soek kan word.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.