We­stern Ho­pe wen Pi­o­neers

Oudtshoorn Courant - - NEWS - WYNDHAM EWERTS

We­stern Ho­pe-krie­ket­klub het Pi­o­neers Sa­ter­dag op die B­ridg­ton-sport­ter­rein in ‘n SWD P­re­mier­liga­wed­stryd met twee paal­tjies ge­klop.

We­stern Ho­pe het die loot ge­wen en Pi­o­neers in­ge­stuur om te kolf. Pi­o­neers kon in 37 boul­beur­te slegs 127 lo­pies op die tel­bord plaas. Vir U­ni­on S­tars het Ja­mes Brui­ners die groot­ste ska­de met die bal aan­ge­rig toe hy vyf paal­tjies vir slegs 28 lo­pies in sy toe­ge­la­te 10 boul­beur­te ge­neem het.

Hul o­pe­nings­kol­wer, Wel­ton Ver­laat, het daar­na ‘n waar­de­vol­le 47 lo­pies aan­ge­te­ken in die klub se stre­we na ‘n brood­no­di­ge oor­win­ning. We­stern Ho­pe het Pi­o­neers se tei­ken reeds in die 35ste boul­beurt ver­by­ge­steek met twee paal­tjies nog staan­de.

Met hier­die oor­win­ning het We­stern Ho­pe nou van die ses­de plek op­ge­skuif na die ne­gen­de plek op die al­ge­he­le SWD P­re­mier­liga pun­te­leer.

We­stern Ho­pe se vol­gen­de wed­stryd is Sa­ter­dag teen die Knys­na Ka­va­liers op Knys­na.

Fo­to ver­skaf

Ja­mes Brui­ners.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.