Man ry SA plat met fiets

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

A­lex Nell (51), van M­pu­ma­lan­ga, het ‘n paar dae ge­le­de in Oudts­hoorn aan­ge­kom na­dat hy ‘n uit­mer­ge­len­de 1 600 km van­af Ly­den­burg (M­pu­ma­lan­ga) met sy fiets af­ge­lê het.

Nell ver­tel dat hy se­dert 1992 Suid-A­fri­ka met sy fiets deur­kruis. “Ek het geen fa­mi­lie nie en ek pak hier­die lang­af­standrit­te met die groot­ste gees­drif aan om­dat ek graag met nu­we men­se in aan­ra­king wil kom.”

Op ‘n goeie dag lê hy mak­lik 70 km af en slaap hy ge­reeld langs die pad in sy tent. Vol­gens A­lex het hy nie op die oom­blik ‘n vas­te woon­a­dres nie, en is hy gro­ten­deels af­hank­lik van sy Sas­sa-pen­si­oen­fonds. Fiets­teg­ni­ci in dor­pe wat hy be­soek her­stel ook ge­reeld sy fiets gra­tis, waar­oor hy baie dank­baar is.

“Fiets­ry is my leef­styl en daar­om laai ek ge­reeld fo­to’s van my a­von­tu­re op my Fa­ce­book-blad.” A­lex meld ook on­der meer by el­ke plaas­li­ke po­li­sie­sta­sie aan, so­dat hulle be­wus kan wees van sy teen­woor­dig­heid. Som­mi­ge ke­re slaap hy ook by die sta­sie oor. Op die oom­blik gaan A­lex by K­lein­pla­sie-va­kan­sie­oord tuis en ver­trek oor drie dae na Beau­fort-Wes.

E­ni­ge per­soon wat A­lex wil on­der­steun met kos en e­ner­gie­dran­kies vir die pad kan hom kon­tak by 063 433 4417.

Fo­to: Wynd­ham E­werts

A­lex Nell.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.