Dok­tors­graad in te­o­lo­gie vir pas­toor van Bon­go­let­hu

Oudtshoorn Courant - - NEWS - GAR­NETT WI­COMB

Die stig­ter van die In­ter­na­ti­o­nal Pen­ti­cos­tal As­sem­bly, pas­toor Za­to Al­bert Han­se, het ty­dens ‘n spe­si­a­le ge­leent­heid in die A­fri­can Gospel Kerk in die GG-kamp sy u­ni­ver­si­teits­di­plo­ma in te­o­lo­gie wat hy aan die T­ri­ni­ty In­ter­na­ti­o­nal Bi­ble U­ni­ver­si­ty in Port E­li­za­beth ver­werf het, ont­vang.

Hy kon nie die amp­te­li­ke gra­de­pleg­tig­heid vroe­ër van­jaar in Port E­li­za­beth by­woon nie. Han­se het die graad, Doc­tor of Di­vi­ni­ty (Ho­no­ris Cau­sa), ver­werf.

Die oor­han­di­ging is deur dr. T­ham­san­qa Sa­mu­el Ban­zi van die u­ni­ver­si­teit waar­ge­neem.

Han­se het die In­ter­na­ti­o­nal Pen­ti­cos­tal As­sem­bly in 1989 ge­stig en staan aan die hoof van ver­skeie ge­meen­tes.

Fo­to: Gar­nett Wi­comb

Pas­toor Za­to Al­bert Han­se en sy vrou, Re­bec­ca.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.