Deo Glo­ria vier 15 jaar

Oudtshoorn Courant - - NEWS - GAR­NETT WI­COMB

Hon­der­de luis­te­raars van die SuidKaap­se ge­meen­skaps­ra­dio, EDENfm, het voor ver­le­de Son­dag­mid­dag die dank­seg­gings­diens van die ra­dio se vlag­skip­pro­gram, Deo Glo­ria, in die B­ridg­ton U­ni­ted Con­gre­ga­ti­o­nal C­hurch by­ge­woon.

Ses ko­re, die Fi­lip­pen­se Mas­sa­koor, Young Am­bas­sa­dors, He­a­ven­ly Mes­sen­gers, Ho­ly Sa­ma­ri­tans, die kerk- en man­ne­ko­re van die kerk, A­wie E­werts en die O­ne­ness-or­kes het ty­dens die ge­leent­heid op­ge­tree.

“Ons is hier om dan­kie te sê aan ons He­mel­se Va­der vir 15 jaar van ge­na­de,” het pas­toor Le­on Prins­loo, an­ker­aan­bie­der van die ge­wil­de Son­dag­aand ge­beds­ver­soek­pro­gram ge­sê. “Dit was nie al­tyd maan­skyn en ro­se nie.”

Prins­loo het sy dank uit­ge­spreek teen­oor die­ge­ne wat in die be­gin­ja­re hul han­de in hul sak­ke ge­steek het om die ra­dio aan die gang te hou. Die ra­dio vier ook van­jaar sy 15de be­staans­jaar.

Die sta­sie­be­stuur­der, Morné Pie­ter­sen, het in sy oor­sig van die ra­dio se ge­skie­de­nis sy dank uit­ge­spreek teen­oor die ra­dio se lo­ja­le luis­te­raars en ver­al dié van Deo Glo­ria.

Deo Glo­ria het saam met EDENfm in 2003 be­gin toe die ra­dio met ‘n ty­de­li­ke li­sen­sie el­ke keer vir ‘n maand uit­ge­saai het. Die uit­sen­dings is dan el­ke keer op ‘n Son­dag­aand met die pro­gram af­ge­sluit.

Fo­to: Gar­nett Wi­comb

Ty­dens Sondag se Deo Glo­ria-dank­seg­gings­diens is pas­toor Le­on Prins­loo (links), pas­toor John Plaat­jies (der­de van links) en Morné Pie­ter­sen (regs) saam met Fer­di­nand E­werts en Ka­tri­na I­saks van E­li­jah-be­graf­nis­diens­te wat saam met S­try­dom-be­graf­nis­diens­te die pro­gram borg.

P­ho­to sup­p­lied

Jay­de­ne van Wyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.