Groot na­me van­jaar by E­den Be­st­med-straat­myl­reeks

Oudtshoorn Courant - - NEWS - WYND­HAM E­WERTS

Se­we van Suid-A­fri­ka se bes­te straat­my­lat­le­te sal van­jaar deel­neem aan die ge­wil­de Be­st­med E­den- straat­myl­reeks.

Hulle sluit Jer­ry Mot­sau, A­mos Nyon­ga en ook die op­ko­men­de jong ster, Ry­an Mp­hahle­le in.

In die vrou­e­af­de­ling sal No­le­ne Con­rad, Fa­ri­da Z­wa­ne, Ca­ra du P­reez en El­ne Con­ra­die die at­le­te wees wat fyn dop­ge­hou moet word.

Vol­gens Cor­né Ben­ce, voor­sit­ter van E­den-fiets­ry, het die Pro­te­a­fiets­ry­ers Yo­lan­de de Vil­liers, Be­ni­no Hans, An­riet­te S­choe­man, Lou­is Vis­ser, Mar­chal Hen­dricks, I­van Car­stens en T­heuns van der Bank ook reeds be­lang­stel­ling ge­toon om deel te neem.

Van SWD se to­pat­le­te, Loyd Bos­man, God­win Heyns en To­nya S­choe­man gaan ook van­jaar in ak­sie wees. Die eer­ste been van die reeks (Be­st­med K­lein-Ka­roo­straat­myl) spring weg in Ba­ron van R­hee­de­straat op Maandag 17 De­sem­ber.

Die twee­de been (Be­st­med Ma­di­baz) vind plaas 19 De­sem­ber op die NMU Ge­or­ge kam­pus, ge­volg deur die Be­st­med ATKVstraat­myl wat in Hartenbos op 21 De­sem­ber sal plaas­vind.

Vir e­ni­ge na­vrae kan Hans van der Veen by 083 462 0477 of Da­ve van der Walt by 082 773 4901 ge­ska­kel word.

Fo­to ver­skaf

Ry­an Mp­hahle­le.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.